Welkom almal en baie dankie vir die RSVP!

Relings soos volg:

Ontmoet tussen 12-1pm die 26ste Augustus by Tjailatyd, kaart na plek  is op www.tjailatyd.co.za Ons het snacks, en welkom drinks teen aankoms. Teen 3 uur, half 4 gaan ons almal vir n wildsrit, waar ons van die groot 5 kan besigtig en n lekker sun downertjie kap.

Middag/Aand ete sal teen 6 uur half 7 bedien word, met n bietjie joligheid wat volg. Kostes beloop R600 per persoon, en kan in 2 betalings gedoen word, verkieslik voor die 26ste Augustus. Sit jou naam as reference.

Bring net eie dop en n shootertjie vir entrance 🙂

Bank rekening:

Nedbank

JB Dorfling

1088452353

Cheque account

143342

Kamers is oos volg: