Kom geniet saam Calee se verjaarsdag 25/08/2017

Derduisend jaar gelede
Toe God die aarde skep
Was Hy alreeds tevrede
Met Sy mensekind-konsep.

Die vrou was toe reeds spesiaal
Maar Hy sou deur die eeue heen
Sy skeppingskrag fenomenaal
Laat geld in juis dié een:

Sterk soos staal – en sag soos sy
Het Hy haar moeiteloos voorberei
Gevorm tot ’n meesterstuk
Haar liefderyk teen Hom vasgedruk
En sagkens met één asemteug
Haar voor- en nageslag verheug.

Panel 1

RSVP

 

Panel 2

Kontak ons

Email my op bd@za.gt.com

Dankie

Ben

Panel 3

Geskenkies

“Sou u ‘n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop.
Bêre die nooitjie in die kas
En kom gooi dit in die Calee tas!